Gratis aflewering vanaf R698.

AF EN
Mandjie (0)

Afrikaanse humor-T-hemde Est. 2026

Kak lekker hemde.

Afrikaanse humor wat jy kan aantrek. Vir die braai, die bakkie en die familie se WhatsApp-groep.

Die versamelings

Sien alles
Lekker-meter - Wit

Kak lekker

18 ontwerpe

Die nuwe Kak & Kie-ontwerpe. Afrikaanse humor wat jy kan aantrek.

Ring Sting Klub - Swart

Ring Sting

8 ontwerpe

Vir die oggend ná die curry. Vir mense wat altyd die warmste een bestel.

Die Klassieke - Vlootblou

Groot Piel

6 ontwerpe

Die oorspronklikes. Vir mans wat groot dink.

Kaal of Bos? - Swart

Die Katte

10 ontwerpe

Katte met sterk menings: oor hare, en oor dose. Ook vir dames.

Nuut in die winkel

Sien alles

So werk dit

  1. Kies jou ontwerp

    Blaai deur die versamelings en kry die grap wat by jou pas.

  2. Kies jou grootte en kleur

    Twyfel jy oor die grootte? Die groottegids wys jou presies hoe om te meet. Groottegids

  3. Ons stuur dit na jou toe

    Betaal aanlyn en jou hemp kom per koerier na jou deur. Aflewering: 3-10 dae.

Oor Kak & Kie

Kak & Kie /kak ən ki/ s.nw.

[kak, bw. (plat): baie, uiters + Kie., afk. van kompanjie]

  1. ’n Klein Suid-Afrikaanse handelsmerk met ’n groot sin vir humor.
  2. Hemde waarop die grap staan. Die hemp self is ernstig: elke ontwerp word hier in Suid-Afrika gedruk.

Gebruik: “Waar kry jy daai hemp? Dis kak lekker.”

Sien ook: Kak lekker, Ring Sting, Groot Piel, Die Katte.

Don’t speak Afrikaans? No stress.

The whole shop works in English too. Some jokes just land harder in Afrikaans.

Switch to English