Gratis aflewering vanaf R698.

AF EN
Mandjie (0)
Brannas & Kola - Bottelgroen
Voorkant-druk

Brannas & Kola

Voorheen R399 R349

Ouma se voorskrif vir alles. Newe-effekte op eie risiko.

Kleur: Bottelgroen

Op donker hemde druk ons die lig-ink-weergawe.

Grootte

Groottegids

Gratis aflewering as jy 2 hemde koop.

Druk
Voorkant
Materiaal
100% katoen, 180 g/m² enkeljersey. Reaktief gekleur, met dubbelnaald-stiksels op die moue en soom, ’n Lycra-versterkte nekboord en skouer-tot-skouer-band.
Pasvorm
Gemaklike pasvorm met ’n ronde nek.
Versorging
Was koud, stryk met ’n koel strykyster en moenie in die tuimeldroër droogmaak nie. Stryk binnestebuite, nie oor die druk nie.
Aflewering
3-10 dae