Gratis aflewering vanaf R698.

AF EN
Mandjie (0)
Die Woordeboek - Wit
Voorkant-druk

Die Woordeboek

Voorheen R399 R349

kak, bywoord: baie, uiters. Gebruik dit gerus.

Kleur: Wit

Op ligte hemde druk ons die donker-ink-weergawe.

Grootte

Groottegids

Gratis aflewering as jy 2 hemde koop.

Druk
Voorkant
Materiaal
100% katoen, 180 g/m² enkeljersey. Reaktief gekleur, met dubbelnaald-stiksels op die moue en soom, ’n Lycra-versterkte nekboord en skouer-tot-skouer-band.
Pasvorm
Gemaklike pasvorm met ’n ronde nek.
Versorging
Was koud, stryk met ’n koel strykyster en moenie in die tuimeldroër droogmaak nie. Stryk binnestebuite, nie oor die druk nie.
Aflewering
3-10 dae