Gratis aflewering vanaf R698.

AF EN
Mandjie (0)
Voorkant-druk

Poes in die Doos

Voorheen R399 R349

As ek pas, sit ek. Inhoud: 1 x poes. Breekbaar: nee. Byt: ja.

Kleur: Vlootblou (dames)

Mans

Dames

Op donker hemde druk ons die lig-ink-weergawe.

Grootte

Groottegids

Gratis aflewering as jy 2 hemde koop.

Druk
Voorkant
Materiaal
100% katoen, 145 g/m² enkeljersey. Reaktief gekleur, met ’n geronde soom, opgerolde moue met versterkte stiksels en ’n nekboord van dieselfde stof.
Pasvorm
Dames-snit (gewone pasvorm) met ’n ronde nek.
Versorging
Was koud, stryk met ’n koel strykyster en moenie in die tuimeldroër droogmaak nie. Stryk binnestebuite, nie oor die druk nie.
Aflewering
3-10 dae