Gratis aflewering vanaf R698.

AF EN
Mandjie (0)
Voorkant-druk

Poes in die Doos

Voorheen R399 R349

As ek pas, sit ek. Inhoud: 1 x poes. Breekbaar: nee. Byt: ja.

Kleur: Wit

Mans

Dames

Op ligte hemde druk ons die donker-ink-weergawe.

Grootte

Groottegids

Gratis aflewering as jy 2 hemde koop.

Druk
Voorkant
Materiaal
100% katoen, 180 g/m² enkeljersey. Reaktief gekleur, met dubbelnaald-stiksels op die moue en soom, ’n Lycra-versterkte nekboord en skouer-tot-skouer-band.
Pasvorm
Gemaklike pasvorm met ’n ronde nek.
Versorging
Was koud, stryk met ’n koel strykyster en moenie in die tuimeldroër droogmaak nie. Stryk binnestebuite, nie oor die druk nie.
Aflewering
3-10 dae